Die blondine koop fanta by die kroeg en gaan sit lekker by die toonbank om dit te drink. Langs haar sit ‘n man en kap twee 50c stukke op die tafel. Dit irriteer haar later so dat sy hom vra: “Meneer, wat doen jy nou eintlik?”
“Dame, jy kan deesdae net een van 2 dinge met twee 50c stukke doen, dit op die tafel kap of daarmee bel”
“Dit is nou interessant” antwoord sy, verlore in die nuwe inligting.
Later toe die man badkamer toe gaan lê die muntstukke daar en die blond gryp dit toe sy dink hy sal haar nie sien nie.
Sy druk die een teen haar oor en met die ander een voor haar mond sê sy “Hello, hello, hello”

Blondiene vang haar blonde dogterjie agter die garage en vra :”Wat maak jy daar?” Die dogtertjie se:”Ek snuif ma” en sy vat so lekker diep snuif van haar hand af. Die blonde ma se:”En wat is dit nogal wat jy snuif?”
Die dogtertjie antwoord:”Cool-aid ma!” Cool-aid skree die blond, vir wat?”ek het verkoue ma, en as ek dit snuif dan smaak die snot nie so sleg nie.”
Dankie Stefan – dit is nou ook hier http://lagjoudoos.co.za/stefan-se-blond/ ;)
‘n blondine kom by die apteek aan en vra julle het nie dalk medesyne vir wurms nie?
Die apteker:Vir volwassenis of kinders
Blondine:Hoe moet ek weet hoe oud is die wurms :)