Twee vrouens staan in die kombuis, besig om kos te maak. Die een kyk deur die venster en sien haar man kom die oprit opgloop met ‘n bos blomme in sy arms. Sy draai na die ander een en sĂȘ: “Ag tog, hier kom my man met ‘n bos blomme aan, so ek moet nou weer die naweek spandeer op my rug met my bene in die lug”
“Hoekom” vra die ander een ” het jy nie blompotte nie?”
