One Response to “Blomme vir haar”

  1. andries says:

    Koos kom stomend by die huis, duidelik omgekrap.
    Vrou: Wat pla nou al weer my skat?
    Koos: Almal ken net een naam as hulle simpel grappies vertel en dit is Koos. Vertel my asseblief n grap waarby ek nie betrokke is nie.
    Vrou: Ek is swanger.

Leave a Reply