Die meisie pobeer op haar eerste blind date die stilte verbreek wat neergedaal het en vra vir die ou: “Wil jy sien waar hulle my blindederm uitgehaal het?”
Die ou wat ook soek na iets om te sĂȘ kan nie glo hoe gelukkig hy ewe skielik geword het (of hopelik baie binnekort gaan wees) nie en gryp die kans gretig aan: “JA, seblief”
“Sien jy daai wit gebou oorkant die straat….”

lekker lag