Die baas se wiskunde is nie te goed nie en hy vra sy sekretaresse:
“As ek jou R5,5 miljoen min 17% gee, wat sal jy aftrek?”
Sy: “Als meneer, my rok, skoene, bra en g-string – ALS!!”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website