Verskaf materiaal aan grappies@lagjoudoos.co.za
Gatiep en Meraai loop in die straat af.
Meraai het ‘n snoek gesteel by die viswinkel.
Die “Boere” kom om die hoek met blouligte en sirenes aan.
Gatiep sê “Meraai, stiek die snoek onner djou rok in.”
Meraai sê “Nei man, dit gat vrieslik stink!”
Gatiep sê “drikkie snoek se nies toe!”
Teken gerus in op epos opdaterings

Hierdie is moer snaaks!