Arme Eskom
Daar is goeie en slegte nuus vir Suid-Afrikaners oor Eskom
Slegte nuus: Die kak gaan die waaier tref
Goeie nuus: Weens beurtkrag sal die waaier heel moontlik af wees
—————————————————————————————————
Weet jy wat die verskil tussen Suid-Afrika en die Titanic is?
–Ten minste het die Titanic gesink met sy ligte aan
————————————————————————————————–
Die minister van onderwys het gister aangekondig dat alle skole se geskiedenis boeke aangepas sal word met onmiddelike effek:
“Van nou af sal alle kinders geleer word dat voor Suid-Afrikanse kerse en parrafien gebruik het as bron van lig het Eskom elektrisiteit verskaf vir elektriese ligte. Alle museums is ook opdrag gegee om elektriese lig bulbs te vertoon saam met ander historiese uitstallings aangesien ons nie wil he ons kinders moet nooit weet hoe dit gelyk het nie.










Gesels saam!