Afrikaanse pa Engelse pa
2 May 2009
Twee pa’s, een Afrikaans en een Engels, sit een aand op die stoep en wag vir hulle twee kinders. Die jong man en ‘n jong meisie het gaan dans is moes al tuis gewees het. Hulle raak later bekommerd want die kinders bly baie laat uit.
Toe die dag so grou begin breek in die ooste, sê die Engelsman: “The dawn is nigh”. “Ja,” sê die Afrikaanse pa, “ek weet die donners naai, maar waar?”










Gesels saam!