‘n Oom wat ‘n verkeer-reëlende-spietkop was , kry Alzheimer en gaan ouetehuis toe.
Daar reel hy die verkeer van rystoele en looprame in die gange, want mag van gewoonte is ‘n moeilike ding om te breek. Een oggend vergeet hy om sy broek aan te trek en kaalbas stop hy toe ‘n tannie in ‘n rystoel wat met die stop slag reguit in meneer vaskyk.
Tannie: “Ag jinne, moet ons nou vanmôre nog in die pypie ook blaas.”
