Skakel na en van
Hierdie is ‘n bladsy wat wat skakels bevat na ons – dink daaraan as ‘n administrasie bladsy van vriende sodat ek nie later wonder wie ons na die verjaarsdagpartytjie moet nooi nie. Gesels gerus indien jy jou skakel hier wil sien. Die bladsy sal later na ‘n meer prominente plek geskuif word wanneer ek eers alles uitgepak en reggeskuif het.
Hierdie werwe is die vinnigste gewees
Hierdie is ouens om dop te hou.
http://www.zef.co.za – as jy sensitief is moet jy net hierheen gaan as jy iets soek om oor sensitief te wees
http://longdrop.co.za/forum/index.php – Afrikaanse kommunikasie
Hierdie is ‘n blote eksperiment
Listed on: Dmegs Web Directory
Get Gold Prospecting today. This site is listed under Naslaan Directory









