Hier sal jy Afrikaanse en soms Ingelse grappies met ‘n Suid-Afrikaanse ondertoon kry. Kom (her)ontmoet gerus goeie burgers soos Gatiep, Meraai, Jannie, Koos, Mike en sommer nog baie ander.Jy sal ook skakels kry na materiaal van kunstenaars soos Casper, Tolla, Dowwe Dolla en ander Suid-Afrikaners wat die land gelukkig maak.
Die werf se naam lok gewoonlik reaksie uit. Wees gerus hierdie webblad behoort jou niks te wys wat jou gaan dwing om eers jou oë te gaan was voor jy verder gaan nie. Sien gerus die “FAQ” elders op die werf oor waar die naam vandaan kom. Dit is ook die regte plek om antwoorde te kry op al jou ander vrae.
Groete
Grappies
