grappies
Home » Grappies

Aartappel

Juffrou vra vir die klas: “kinders, watter groente laat ‘n mens se oë traan?”

Jannie,  agter in die klas antwoord: “‘n Aartappel juffrou”

Juffrou: “Nee Jannie, dit is ‘n ui”

Jannie,  baie verontwaardig: “Juffrou was heel duidelik nog nooit met ‘n aartappel op die eiers gegooi nie!”

Skryf gerus in op ons epos lys - 'n opsomming van die week se grappies word dan aangestuur.
Jou epos sal nie gedeel word nie - Sien ons terme bladsy

Your email:

 

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.