‘n Ou man gaan na die tokkelossie en vra hom om asseblief die vloek waarmee hy al 40 jaar lank saamleef te verwyder.
Die tokkelossie sê “Jy moet my asseblief die presiese woorde gee waarmee die vloek op jou gesit is”
Die man sê “Ek verklaar julle nou wettig getroud…”
