Jannie – : “Juffrou hoe spel mens ‘boks’, met ‘n ‘x’ of ‘n ‘k’?”
Juffrou – : “Jannie, boks is nie ‘n mooi afrikaanse woord nie. Doos is ‘n beter woord.”
Na ‘n kort wyle…
Jannie – : “Juffrou my sin is klaar…”
Juffrou – : “Lees vir ons jou sin Jannie”
Jannie – : “My gunsteling sport is rugby en doos”
